'n Rustige hawe vir besige mense

1950

Saal verhurings

NG Kerk Pierneef Saal of Kerk Alleen

R 700 vir Gemeentelede

R 1100 vir nie-gemeentelede

NG Kerk Pierneef Saal en Kerk

R 1400 vir Gemeentelede

R 2200 vir nie-gemeentelede

Saal huur - Vaste Termyn Kontrak

Die saal is beskikbaar vir verhuring deur die week. Kontak die kerkkantoor vir meer inligting

Kombuis en braai area

Die braai area en die kombuis is beskikbaar vir verhuring vir funksies. Kontak gerus die kerkkantoor vir meer inligting

Gallery