Skip to content

'n Rustige hawe vir besige mense

1950

Meer oor NG Kerk Pierneef

Ons is God se mense.

Ons wil vir besige mense ‘n rustige hawe van begrip, liefde en aanvaarding bied, waar ons saam uit die Woord leer hoe om God te eer, ons naaste lief te hê en so Sy Koninkryk en ons gemeenskap te dien.

Ons Mense

Leraar

ds. Paullet Grobler

epos Paullet
Tel nommer: 076 841 1568

Gemeente Sekretaris

Cecile Botha

Sel: 072 137 4407

E-pos: Kantoor

Finansiële Voorsitter en Ondervoorsitter van die Kerkraad

HugovdHeever

Hugo van den Heever

Sel: 060 587 6543

E-pos: Hugo

Voorsitter van die Kerkraad

Johan Meyer

Sel: 082 884 0532 

E-pos: Kantoor

Koster

Hennie Smit

Sel: 073 151 5792

E-pos: Hennie

Jeugwerker

Sandra Berger

Sel: 061 930 6540

E-pos: Sandra

Wyke

Volg die skakel vir die wyke en kerksraadslede